Breek Op In Stereo-Willem Botha

歌手 : Willem Botha
专辑 : Breek Op In Stereo
语种 : 英语
时长 : 03:03

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Breek Op In Stereo-Willem Botha 文本歌词

Breek Op In Stereo - Willem Botha
Ek draai die knop
Skielik toe kom ons liedjie op
Maar nou's ons nie
Meer op dieselfde frekwensie
Niks maak nou meer sin
Die verhouding is verby en ons is weer by die begin
Ek hoop jy weet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jy draai die knop
Skielik kom ons liedjie op
En jy onthou
Al daardie tyd van my en jou
Maar als is nou verby
Jy sal nie nog 'n kans kry nie
Hierdie song is vir jou van my
Ek hoop jy weet dit
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Jou hart is nie meer myne
Ek wil dit ook nie hê
Ek hoop jy kry die seine
Vir wat ek vir jou
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit ek en jy's oor
Luister elke reël
Wat ek vir jou speel
Jy het my in stereo verloor
As jy die liedjie op die radio hoor
Beteken dit jy't my sein verloor
Ek breek op met jou in stereo
Ek breek op met jou in stereo
Breek Op In Stereo

Breek Op In Stereo专辑下载

(2012-06-25)