Ontwaak-Arno Carstens

歌手 : Arno Carstens
专辑 : Die Aand
语种 : 纯音乐
时长 : 03:34

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ontwaak-Arno Carstens 文本歌词

Die som van ons probleme stuur vir almal
'n boodskap van hoop.
Ek dink my vriend is die messiah,
eenvoudig volmaak.
Verafsku deur die massas,
alleen denkend en knaend onvanpas.
Sou dit hy wees wat die wêreld
eendag laat herontwaak.
Wakker klap.
Wakker klap.
Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur,
ontwakend self gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie vokken rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal,
ontwakend self
agter die masker,
ja agter die masker
'n gewapende dier.
Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen.
Om ons te herinner
aan die prag van eenvoud
en ons doel om te verken,
verken.
Ontwortel
omhoog,
voorwaarts
sag.
In hierdie oerwoud is jy die byl,
in hierdie leeftyd is jy gesag.
Varsklap.
Varsklap.
Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is is daar 'n vuur,
ontwakend self
gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self
agter die masker,
ja agter die masker 'n
gemaskerde dier.
Hy sê ons moet glimlag en dans
in die tronke van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied.
'n Atoombom van hartstog
is net tydelik my vriend
en jou voorbeeld van blydskap
is sterker as verdriet.
Ontwaak in hierdie uur van nood.
Laat die storie aan jou behoort.
Waar daar rook is daar 'n vuur,
ontwakend self
gemaskerde dier.
Ek verstik in hierdie rook.
O dis onsin hierdie ondier.
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self
agter die masker,
agter die masker
'n gewapende dier.
Die Aand

Die Aand专辑下载

(2016-05-06)