Ons Vir Jou-Shane

歌手 : Shane
专辑 : Millennium Vark
语种 : 英语
时长 : 03:02

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ons Vir Jou-Shane 文本歌词

Ons Vir Jou - Shane
Written by:S Mchallaghan
H** maak jy jou mind op
Met brannewyn wat jou omdop
Mampoer wat jou gatskop
Jou vrou is lankal raadop
Hou jy van pap en wors
En ly jy ook altyd dors
Nou kom ons sing hierdie liedjie
Ons sing hom uit volle bors
Uit die blou van onse hemel
Uit die dieptes van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Rys die stem van ons geliefdes
Van ons land suid afrika
H** sien jy die vrede
Van die toekoms en verlede
H** lank moet ons nog wag
Terwyl lande vir ons lag
Vat jy wat jy kan kry
Terwyl anner honger ly
En kan jy nog onthou
Laat ons saam sing ons vir jou
Uit die blou van onse hemel
Uit die dieptes van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Rys die stem van ons geliefde
Vir ons land suid afrika
Uit die blou van onse hemel
Uit die dieptes van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Rys die stem van ons geliefdes
Vir ons land suid afrika
Uit die blou van onse hemel
Uit die dieptes van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee