Vier Woorde-Bles Bridges
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vier Woorde-Bles Bridges 文本歌词
Vier Woorde - Bles Bridges
Written by:Com T Shultzieg/Com K Feltz/Com H Engelbrecht
Die son sak weg in die verte
Die hemel is vol en alleen
Skynsel vol rooi verf die berge
'N wolkie vlug iewers heen
En breekbare drome van jou
En vreugde en reën
Die heel mooiste vier woorde
Bring ons saam deur die lewe
Die heel mooiste vier woorde
Is net bedoel vir jou
In my hart klink die woorde
Altyd altyd om jou
Die heel mooiste vier woorde
Dis my liefde vir jou
In die eerste akkoorde
Is my liefde vir jou
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
In die eerste akkoorde
Dis my liefde vir jou
Die nag se sterre wat skitter
Die helder glans van die maan
Die melkweg glinster om vreugde
Die aandwind fluister jou naam
My hart sing 'n lied van liefde
Wat nooit sal vergaan
Die heel mooiste vier woorde
Bring ons saam deur die lewe
Die heel mooiste vier woorde
Is net bedoel vir jou
In my hart is die woorde
Altyd altyd om jou
Die heel mooiste vier woorde
Dis my liefde vir jou
In die eerste akkoorde
Is my liefde vir jou
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde
Ek het jou lief
In die eerste akkoorde
Is my liefde vir jou
In die eerste akkoorde
Is my liefde vir jou