Dans In Die Reën-Karlien Van Jaarsveld

专辑 : Sing Vir Liefde
语种 : 纯音乐
时长 : 03:18

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Dans In Die Reën-Karlien Van Jaarsveld 文本歌词

Dans In Die Reën - Karlien Van Jaarsveld
Written by:Karlien Van Jaarsveld/Johan Vorster/Christoph Kotze
Ek kan nie vir jou verduidelik
Hoe ek oor jou voel of hoe ek dit bedoel
So staan 'n bietjie naby my
Kan jy my lippe lees
Voel jy die musiek se ritme
Soos druppels op 'n sinkdak
Hoe jy aan my hart vat
Dis asof jy reg deur my kyk
Dis wat jy aan my doen
Ek wil net dans' dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek staan vas in hierdie oomblik
Die mense stap verby my
Ek kan nie my oe kry
Om van joune weg te kyk
Ons praat mekaar se taal
Jy kom aangestap na my toe
Ek hoor hoe reen dit harder
Musiek word al hoe sagter
Dit is nou net ek en jy
En die druppels rondom ons
Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen
Na na na
Dans in die reen
Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Niks maak meer saak nie
Kom ons dans in die reen
Ek wil net dans dans in die reen
Ek wil dans tot jy omkyk
Al dans ek alleen
Ons hoef nie te praat nie
Want niks maak meer saak nie
Kom dans in die reen
Kom ons dans in die reen