Lief Vir Alles Hier-Andre Schwartz

歌手 : Andre Schwartz
语种 : 英语
时长 : 03:06

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Lief Vir Alles Hier-Andre Schwartz 文本歌词

So baie mense slaap vanaand
Die lug en sterre praat te slaap
Hul weet nie dat wanneer die môre kom
Die pyn vir ons sal kwyn
Die bome strak en swart vanaand
Die maanlig glimlag oor die stroom
Die stilte van die nag 'n groot mistiek
Ek skuil vanaand daaruit
Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat nog hoop
Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan
Ja, die vuur, en die pyn en fantasie
Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo
Ja, ek is lief vir alles hier
Die kind is klein en swak en koud
Wie sal hom weghou van die vuur?
Net soos die aarde ons grootmoedig is
Sal sy ons troos en voed
Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat nog hoop
Vir alles hier in die hemelruim en alles wat bestaan
Ja, die vuur, en die pyn en fantasie
Dit alles maak my 'n kind wat nog in goedheid kan glo
Ja, ek is lief vir alles hier
Vir alles hier en die hemelruim en alles wat bestaan
Deur dit alles heen sal ek tog kan bly leef
Die deur staan oop en die wêreld bly 'n wonder vir my
En alle wesens wat bly hoop