Sonvanger-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sonvanger-Laurika Rauch 文本歌词
Sonvanger - Laurika Rauch
Written by:Valiant Swart
Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar's'n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag
Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar's'n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reë n aan my doen
Sonvanger
Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan
Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar's'n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar's'n plekkie in die tuin waar die son kan speel
Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn
Sonvanger
Laat my verstaan
Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn
Bring'n bietjie lig vir die draaie op my pad
En'n handjievol strale vir die donker in my hart
Sonvanger-Laurika Rauch 推荐歌曲
Die Nuwe Treffer Album专辑下载
(2004-03-15)