Groen is Die Land Van Natal-Toni/Jan

歌手 : Toni / Jan
语种 : 纯音乐
时长 : 03:40

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Groen is Die Land Van Natal-Toni/Jan 文本歌词

Groen is Die Land Van Natal - Toni/Jan
Groen is die land van Natal
Wyd lê die velde omheen
Wolke seil hoog in die blou hemelboog
En 'n arend vlieg na die son
Groen is die land van Natal
Daar waar die bergbokke wei
Stil wil ek droom langs 'n koel waterstroom
Van die wêrelddrang afgeskei
Teen die randjie staan 'n huis
Waar my hart ontwaak
Saans wag my beminde daar
Die dag is dan volmaak
Groen is die land van Natal
Heuwel en vlakte en dal
Hier is ons tuis waar die koel winde suis
In die groen groen land van Natal
Teen die randjie staan 'n huis
Waar my hart ontwaak
Saans wag my beminde daar
Die dag is dan volmaak
Groen is die land van Natal
Heuwel en vlakte en dal
Hier is ons tuis waar die koel winde suis
In die groen
Groen land van Natal