Amper-Steve Hofmeyr

歌手 : Steve Hofmeyr
专辑 : Amper
语种 : 英语
时长 : 02:43

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Amper-Steve Hofmeyr 文本歌词

Amper - Steve Hofmeyr
As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n mens kan travel op 'n mieliedorsmasjien
Om deur die beeskraal en sy kallers
By die hooimied jou te vra
Is ek amper in jou drome
Want jy is rêrig in my hart
Is ek amper in jou drome
Want jy is rêrig in my hart
As jy eendag miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe vêr 'n girl kan travel met 'n skaam elektrisiën
Ek sou lig maak op jou paaie
En 'n kers wees vir jou kaart
Was jy amper in my drome
Maar rêrig in my hart
Was jy amper in my drome
Maar rêrig in my hart
As jy eendag my vra
Hoe't ek my vanmelewe gedra
Toe jy my kom vertel het van 'n beter man se plaas
Sou ek jou sê jy't als gemis toe ek my rug wegdraai
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in my drome
Jy was rêrig in my hart
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in your drome
Jy was rêrig in my hart
Mmmmm mmmmm
Mmmmm mmmmm mmmmm
Mmmmm
Amper

Amper专辑下载

(2006-01-03)