Jerusalem-Ge Korsten

歌手 : Ge Korsten
语种 : 英语
时长 : 05:11

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Jerusalem-Ge Korsten 文本歌词

Jerusalem - Ge Korsten
Laasnag het in my drome
'N wonderbeeld verskyn
Ek staan in ou jerusalem
En ek sien die tempel daar
Ek hoor die sang van kinders
Net soos 'n englekoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat self die heme'le hoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat self die heme'le hoor
Jerusalem jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys sy naam
En daar verander toe my droom
En stilte daal daar neer
Weg is die bly hosannas
Geen kinderstemme meer
Die son het toe verduister
Die oggend koud en kil
En die skadu van 'n kruis verrys
Verrys om ons ontwil
En die skadu van 'n kruis verrys
Verrys om ons ontwil
Jerusalem jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys sy naam
En weer verander die toneel
'N helder glans verskyn
Ek sien die heilige stad daar
Die son begin weer te skyn
Die poorte word wyd oopgemaak
Die duister het verdwyn
En almal kan nou binnegaan
Geeneen sal buite staan
'N nuwe dag het aangebreek
Die kinders sing weer saam
Die heil'ge stad jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Die heil'ge stad jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Jerusalem jerusalem
Sing nou 'n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys sy naam