Hy Laat Die Sterre Skitter-Soekie En Die Radikids

语种 : 英语
时长 : 01:49

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hy Laat Die Sterre Skitter-Soekie En Die Radikids 文本歌词

Hy Laat Die Sterre Skitter - Soekie & Die Radikids
Hy laat die sterre skitter
Hy laat die branders rol
Hy laat die wolke sweef
Hy laat my leef
Dis waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat al's gemaak het
Het aan die kruis gesterf
Hy laat die voëltjies sing
Hy laat die kriekies kriek
Hy laat die paddas kwaak
Hy't my gemaak
Dis waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat al's gemaak het
Het aan die kruis gesterf
Hy laat die wolwe huil
Hy laat die diere grom
Hy laat die mense sing
En vreugde bring
Dis waarom ek Hom liefhet
Hy het vir my gesterf
Die Heer wat al's gemaak het
Het aan die kruis gesterf
Breek Uit Met Soekie En Die Radikids: 20 Treffers Met "Backtracks"

Breek Uit Met Soekie En Die Radikids: 20 Treffers Met "Backtracks"专辑下载

(2009-07-01)