Hokaai Stoppie Lorrie-Ray Dylan

歌手 : Ray Dylan
语种 : 纯音乐
时长 : 03:16

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hokaai Stoppie Lorrie-Ray Dylan 文本歌词

Hokaai Stoppie Lorrie (Live) - Ray Dylan
Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Marc Brendon/Fredi Nest
Gistraand se party is oor en uit
Die son begin oor die berge kruip
En die wiele draai ja die wiele draai
Vanaand begin ons weer van voor
Ons hou aan soek ja oor en oor
En my hart is vol ja my hart is vol
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry
Gaan die voeltjies vanaand weer koring sny
Hokaai stoppie lorrie
Dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai stoppie lorrie
Vanaand is dit net ek en jy
Hokaai stoppie lorrie
Bring al jou pelle saam
Hokaai stoppie lorrie
Ons gaan dans dat die stof so staan
Bokka lyk so mooi vanaand
Daars daai girl van gister aand
En my hart is vol ja my hart is vol
Gaan dit hier wees waar ek jou gaan kry
Vanaand gaan ons twee koring sny
Hokaai stoppie lorrie
Dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai stoppie lorrie
Vanaand is dit net ek en jy
Hokaai stoppie lorrie
Bring al jou pelle saam
Hokaai stoppie lorrie
Ons gaan dans dat die stof so staan
Hokaai stoppie lorrie
Dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai stoppie lorrie
Vanaand is dit net ek en jy
Hokaai stoppie lorrie
Dis hier waar ek vanaand wil bly
Hokaai stoppie lorrie
Ons gaan dans dat die stof so staan
Hokaai stoppie lorrie