Hart In Twee Wil Deel-Armand Hofmeyr
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Hart In Twee Wil Deel-Armand Hofmeyr 文本歌词
Nou sit ek hier
Deurpad langs, ek skuif die klippies weg
En kyk deur die heining
Kyk deur die heining
In jou gesiggie vas
En ek vra myself
Is dié die moeite werd om jou die kans te gee
En weer probeer
En weer probeer
As jy weg wil kyk
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer
Toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel da
En dink jy dit's weer sulke tyd
Dat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
En dink jy dit's weer sulke tyd?
Nou sit ek nog, die koue vat my weg
Ek doen weer te veel, my hart kry te seer
Kry te seer
Voor daai gesiggie kyk
Ek het genoeg gewag, ek's uit klippies uit
Het jou die kans gegee
En weer probeer
Weer probeer
En my hart is seer
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer
Toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd
Dat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
Help jy my ook besluit
Maak die tyd dat ek jou weer kan sien
Of is dit net die ander tyd
En dit maak my seer
En dink jy dit was vir my ook seer
Toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
En dink jy dit's weer sulke tyd
Dat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
En dink jy dit was vir my ook seer
Toe ek jou terug wou steel
En hier gebeur te veel dat jy jou hart in twee wil deel
O!, en dink jy dit's weer sulke tyd ...
Dat ons probeer besluit dat die moet einde kry
Dat ek my hart met jou kan deel
En dit maak my seer
Jy weet jy maak my seer
Hart In Twee Wil Deel-Armand Hofmeyr 推荐歌曲
Foto's En Briewe专辑下载
(2010-07-12)