Sestien Jaar Met 'N Vals Kitaar-Koos Kombuis
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sestien Jaar Met 'N Vals Kitaar-Koos Kombuis 文本歌词
Sestien Jaar Met 'N Vals Kitaar - Koos Kombuis
Sestien jaar 'n rock 'n roll zombie babbelaas en bot
In 'n boot van 'n combie
Op 'n plak en oppikoppi stad kappe stellenbosch vir sewe
Sikkels silwer en 'n bord vol kos
Onthou jy nog vir bongo jerrie dink jy nog aan
Nick
En dapper jannie dagga dirk en valiant en piet
L'amour was die koning op die lead kitaar
Maar gawie
Was gekroon as casinova van die jaar
Sestien jaar setien jaar sestien jaar met 'n vals kitaar
Sestien jaar sestien jaar weet ma hoe lank is sestien
In die begin was ons min maar ons wil was
Sterk
Om vir die god van rock 'n roll en vir
Sy kerk te werk
Die wapad was ons woning die sterre ons plafon
Ons het getokkel en gesing vir ons plekkie in son
Tussen 'n muur en 'n skuur en 'n hoender battery
Langs 'n wingerd en 'n dam het ons verniet gebly
Ons kon droom ons kon dig ons was honger ons
Was maer
Die toekoms was verseker in 'n daggablaar
Sestien jaar sestien jaar sestien jaar met 'n vals kitaar
Sestien jaar sestien jaar weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank is sestien jaar
Roekeloos in rockey straat desperaat in dorpstraat
Lippe oppie klippe met 'n sukkelende clutchplaat
Die bakkie het gehou maar ons go was uit toe
Breek ons maar 'n venster in vermaaklikheid
Doobies op die dashbord klippe in die pad
Bowie op die boombox sit hom in rat
Watter kant is worchester waar is die bar piele op
Die wiele al vir sestien jaar
Sestien jaar setien jaar sestien jaar met 'n vals kitaar
Sestien jaar sestien jaar weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank is sestien jaar
Dit was die nag van die diktator die uur van
Die dier
Dit was die koudste winter ooit daar langs die hennopsrivier
Piet retief is vooruit om vir die kakies te loop
Sing
Ons het gewag vir de la rey om die tyding
Te bring
Met ouma smuts op die wakis en smuts aan die
Stuur
Was die oorwinning my magaliesberg van korte duur
Die producer het gesweet maar die drummer het geweet
Die platemaatskappy gaan ons vir breakfast eet
Dop in die kop van die wal in die sloot
Beskinder in de kat en in die huisgenoot
Die porters op die lughawe het vliee in die salf
Kom ons bel die vrye weekblad kom ons moan oor
Ralph
Double cross en treachery leuens en verraad nog 'n toer
In sy moer nog 'n gat in draad
Nog 'n selfmoord in die sirkus nog 'n band in
Gevaar
Nog 'n rondte brandewyn vir almal in die bar
Sestien jaar setien jaar sestien jaar met 'n vals kitaar
Sestien jaar sestien jaar weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank is sestien jaar
Weet ma hoe lank
Is sestien jaar
Sestien Jaar Met 'N Vals Kitaar-Koos Kombuis 推荐歌曲
Equilibrium专辑下载
(2008-07-01)