Meisie Sonder Sokkies-Die Campbells

歌手 : Die Campbells
专辑 : Rooi Rok Bokkie
语种 : 英语
时长 : 03:15

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Meisie Sonder Sokkies-Die Campbells 文本歌词

Meisie Sonder Sokkies - Die Campbells
Written by:David Krame
Hier was hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes n tok tokkie
Ek tham droom van n warm
Kersfees dag en n meisiekind sonder haar sokkies
Nes n bycicle sonder sy klokkie
Nes n lolliepop sonder sy stokkie
Ya neson hoederhaan met sy kop af gekap hardloop ek
Agter my bokkie
Ooh
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot gelag dan staan sy
Dan staan sy hier langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek oki
Ek droom van jou voor die sella kerk met jou
Wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie aan my hard wil ook nie stop nie
Venaand sing ek soos n bok wat bler want die verlange
Hou nooit opi
Oooh
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Ya more kom daar n groot gelag
Dan staan sy
Oh dan staan sy hier langs my
Dan staan sy
Dan staan sy hier
Hier was hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes n tok tokkie
Ek tham droom van n warm kersfees dag
Met my meisiekind sonder haar sokkies
Ooh
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
En more kom daar n groot gelag dan staan sy
Dan staan sy hier langs my
Bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Of jy my lief het weet ek ooki
Bokkie bo bokkie ek wil nie vir jou jokkie
Ooooh
Ooooh
Ooooh