Jou Skaduwee-Juanita Du Plessis

歌手 : Juanita Du Plessis
专辑 : Jou Skaduwee
语种 : 英语
时长 : 03:40

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Jou Skaduwee-Juanita Du Plessis 文本歌词

Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis
Stap kaalvoet saam met my
In die reën
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie elke tree
Deur droë woestyne deur die diepste diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Kom tel die sterre saam met my
Elke aand
In die melkweg lê ons drome en wag
Dat ons dit kom haal
Maar die donker van die onbekende nagte dit maak my bang
Mag ek jou skuiling leen want ek en jy is een