Houtkruis-Jannie Du Toit

歌手 : Jannie Du Toit
语种 : 法语
时长 : 04:49

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Houtkruis-Jannie Du Toit 文本歌词

Houtkruis (木制十字架) - Jannie Du Toit
Daar was 'n houtkruis
'N redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek onthou vir dawid
Voor die ark het hy gedans en juig
Na die kruis van Jesus
Hoe sal ons kan hande vou en swyg
Vant
Daar was 'n houtkruis
'N redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Wie sal my kan stil maak
Wie sal my kitaar
Se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete dan in dans los wil breek
Daar was 'n houtkruis
'N redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die pyn nie
Toe die spykers deur die bloed
Daardie houtkruis kraak
Daar was 'n houtkruis
'N redder aan 'n houtkruis vas geslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing