Lisa Se Klavier-Koos Kombuis

歌手 : Koos Kombuis
语种 : 纯音乐
时长 : 05:38

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Lisa Se Klavier-Koos Kombuis 文本歌词

Lisa Se Klavier - Koos Kombuis
Ek het'n vriendin ver by die blou see
Teen die hang van Tafelberg
As die son sak
Speel sy die mooiste melodiëe
Haar vingers ken die pad
Opgesluit in wit en swart
Die klavier se grootste vreugde
Hartseer en verlange
Verstaan die hart se diepste smart
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En Lisa kannie ophou as
Sy eers begin het nie
En sy laat my nooit huistoe loop
Of afskeid neem voor my laaste sigaret nie
Ek staan op haar balkon
Ek drink haar appelkoostee
Kyk uit na Kaapstad in die nag
Die liggies en die swart swart see
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
En onder op die sypaadjie
Sien ek die bergie en sy maat
Staan op en opkyk ver na bo
Vanuit die vullis van Oranjestraat
Hul ken al lank die klanke
Wat uit haar woonstel stroom
Lank na twaalf met die vensters oop
Al moan die bure ookal hoe
Word Lisa elke boemelaar se droom
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier
Ja die hele wereld word stil
En luister in die donker uur
Na die naggeluide van Lisa se Klavier