Kleurvol-Adam
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Kleurvol-Adam 文本歌词
Kleurvol - Adam
Met n verfkwas in jou hand
Vang jou stilte my omkant
Soos jy skilder oor my frons
Met n beeld wat se
Nie jy of ek maar ons
Groen is
Die lewe in jou glimlag
Die kleur in my blou maandag
Wat deur my swart venster roep
Kom speel nou hier buite
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breuk
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deurnis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune
Rooi is die passie in jou woorde
Wat grys was van tevore
Tot ons weer saam opkyk
Hoe net hoe die reenboog lyk
Groen is
Die lewe in jou glimlag
Die kleur in my blou maandag
Wat deur my swart venster roep
Kom speel nou hier buite
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breuk
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deurnis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune
Want daar was dae van donker
Maar die omgee vir mekaar
Het die sonlig deur laat breuk
Nooit ooit weer die koue
Want daar's nou dae van deurnis
Waar met glimlag en kitaar
Ek kan sing ek's vrygevang
My hart pas in joune