Sit My Net Saggies Neer-Charlize Berg
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sit My Net Saggies Neer-Charlize Berg 文本歌词
Sit My Net Saggies Neer - Charlize Berg
Written by:Lindy Robbins/David Kreuger/Per Magnusson
Iets is weg uit jou o
Ek kan voel dis soos sout wat deur my vingers val
Oor en oor om en om
Ons is vasgevang kan liefde ons hierdie keer red
Is liefde genoeg
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer
Moet my nie jammer kry
Want ek weet dat jy wonder hoe jy my moet groet
Weet dat dit seer gaan maak
Maar ek wil nou nie weer vashou aan ons pragtige leun
Ek moet net weet
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer
Sit my net saggies neer
Ek moet net weet
Oh
Sit my net saggies neer
Ek voel hoe kyk jy net verby my
Ek voel hoe dryf jy verder weg van my
As ons oor is vra ek jou weer sit my net saggies neer
Ek voel die tyd loop vir jou en my uit
Ek voel jy wag net vir die regte tyd
As ons oor is vra ek jou weer
S dit net mooi vir my sit my net saggies neer
Sit My Net Saggies Neer-Charlize Berg 推荐歌曲
n Spesiale Aand Met Charlize Berg专辑下载
(2013-12-02)