Vat My Hand-Heinz Winckler

歌手 : Heinz Winckler
专辑 : Jy's Bonatuurlik
语种 : 纯音乐
时长 : 03:18

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vat My Hand-Heinz Winckler 文本歌词

Vat My Hand - Heinz Winckler
Written by:Emil Struwig
Soos ek staan hier in jou oe
Weet ek jy is gestuur van bo
Om met my hart te toor
En elke keer wat ek jou soen
Begin my wereld draai en ek weet
Ons is bedoel
So vat my hand
En moenie los
My lewe vir jou
Dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele
Het ons na mekaar gebring
Elke keer wat ek aan jou raak
Begin my hartdie waarheid praat
Wat ons is bedoel
En omdat ons vir mekaar gemaak is
Weet ek in my hart
Dat jy ook so voel
So vat my hand
En moenie los
My lewe vir jou
Dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele
Het ons na mekaar gebring
So vat my hand
En moenie los
My lewe vir jou
Dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele
Het ons na mekaar gebring
Jy's die bloed wat vloei hier in my are
Jy's die stram van my hart se snare
Jy's die lug wat skyn op n donker pad
Jy's die beste besluit wat ek kon
So vat my hand
En moenie los
My lewe vir jou
Dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele
Het ons na mekaar gebring
So vat my hand
En moenie los
My lewe vir jou
Dis wat liefde kos
Ons het n lewe saam begin
Want die engele
Het ons na mekaar gebring