Bikini-Die Campbells
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bikini-Die Campbells 文本歌词
Bikini (比基尼) - Die Campbells
Written by:Anton Myburgh
Bikini bikini
Bikini bikini
Sal jy saam met my n vis gaan vang
Die hele naweek daar op baberspan
Los jou boetie by die huis
Ek wil jou n ding gaan wys
Sal jy saam met my n vis gaan vang
Ek het n eenman tentjie saam gebring
En as dit koud word kan ons daarin spring
Op die radio se kurt darren
Hy se hy voel so alleen leen leen leen
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in mini sien
Ek weet daars baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Ek speel vir ons n ou elvis plaat
Dan kan ons wakker bly tot baie laat
En dan spring ek op as katrolle praat
Sal jy saam my n vis gaan vang
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in n mini sien
Ek weet daars baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Kom jy saam met my
Jy kan saam met my die vispap brei
Dalk kan ons n ou grote kry
Asseblief se net-net ja
As ek jou n keer gaan vra
Sal jy saam met my n vis gaan vang
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in n mini sien
Ek weet daars baie visse in die dam
Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
Ek wil jou lyf in n bikini sien
Ek wil jou bene in n mini sien
Ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Bikini-Die Campbells 推荐歌曲
Grootste Platinum Treffers专辑下载
(2014-03-03)