Die Hemel Weet-Manie Jackson
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Die Hemel Weet-Manie Jackson 文本歌词
Die Hemel Weet - Manie Jackson
Die lewe loop n vreemde pad
Wat n mens soms nie beplan
Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak
Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en
Somtyds dink jy jy was reg
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand
En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou
Is dit als te laat om n weer probeer te maak
En die vlamme brand die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
Nou staan ons hier die kruispad wag
Nie links of regs sien ek die lig
Wie se keuse is dit hierdie keer
Jy kyk weer terug jy raak verward
Ek draai maar links en ek volg die swart
Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand
En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou
Is dit als te laat om n weer probeer te maak
En die vlamme brand die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
En die vlamme brand die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
Die Hemel Weet-Manie Jackson 推荐歌曲
Manie Jackson专辑下载
(2014-02-24)