Bloubergstrand se Sonsak-Kurt Darren
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bloubergstrand se Sonsak-Kurt Darren 文本歌词
Bloubergstrand se Sonsak - Kurt Darren
Written by:Johan Oberholzer
Dink jy aan my as jy so in die aande ry verby daai
Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het
Want ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe
Die bloubergstrand se sonsak weer my o laat traan
Ek skryf al weer 'n briefie
Ek stuur dit vir my liefie maar sy antwoord my nie terug nie
Is daar iets wat ek nie weet nie
Nie eers 'n sms nie
Of poskaart in 'n bus nie
Miskien verbeel ek my maar is daar iets wat ek nie weet nie
Hoop sy't nie van my vergeet nie
Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
Se sonsak weer my o laat traan
My e pos permanent aan
Terroriseer die posman
Sodra hy my sien wag dan hardloop hy die naaste boom uit
Miskien's sy in 'n oerwoud
Op see of dalk die kongo
Ek's baie seker dit is hoekom sy nie vir my terug skryf
So m re koop ek maar a posduif
Dink jy aan my as jy so in die aande ry vir by daai
Plek waar ek en jy ons eerste dans gedans het want
Ek dink aan jou wanneer ek kyk na hoe die bloubergstrand
Se sonsak weer my o laat traan
Hoekom doen jy dit aan my
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my
Dis as of jy lekker kry
Hoekom doen jy dit aan my
Ek kan nie op hou wonder