Sit Die Lig Aan-Nicholis Louw

歌手 : Nicholis Louw
专辑 : Rock Daai Lyfie
语种 : 纯音乐
时长 : 03:09

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Sit Die Lig Aan-Nicholis Louw 文本歌词

Sit Die Lig Aan - Nicholis Louw
Wil jy gaan wegkruip in die donker
Dit is nag en niemand sal ons vang
Gesteelde vrugte is mos lekker
Waar kom jy vandaan
In die donker sien jy niks nie
Kruip jy weg of staan ek reg voor jou
Wil jy speel of is jy bang
Die donker gaan ons vang
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan
Sommer want ek kan
Sommer want ek kan
Jy steel my hart hier in die donker
Sit die lig aan en kom steel hom weer
As jy net vra sal ek jou gee
Wat jou hart begeer
As ek in jou oë kyk dan
Raak my hele lewe deurmekaar
In die donker voel ek beter
Hoop ek kry jou daar
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan
Sal jy sal jy by my bly
Jy hoort hier aan my sy
Sien jy ons liefde gloei
Jy's my lig in die donker
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan
Sit die lig aan
Ek voel jy maak my knieë lam
Sit die lig aan
Kom soen my oppie wang
Sit die lig aan
Want gogga maak vir baba bang
Ek gaan jou vang
Sommer want ek kan