Dis 'n Land-Snotkop
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Dis 'n Land-Snotkop 文本歌词
Dis 'n Land - Snotkop
Written by:Siegel/Meinunger/Johan Stemmet/Francois Henning
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon drome droom wel
Gee my 'n oomblik en onthou van al daai dae
Was net 'n laitie in die vrystaat op die plaas ja
Onthou daai dae van waterlemoen en potjiekos
Brandewyn en coke om die probleme op te los
En tannie carika op die radio wat sing
En ons skree hard vir die bokke om die beker terug te bring ja
Hierdie land wat my gelove het
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land wat almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Op 'n bly plek leer jy vir my
Gee my 'n oomblik asseblief
Laat ek vertel
Van 'n land waarin ek woon
Al die drome wat ek droom ja
Gee my 'n kans om te verduidelik hoe dit voel om met trots
Te sê ek is afrikaans en dit bedoel
Om 'n bunnychow te eet en die dibajive te doen
Om huisgenoot
Stellenbosch en mannetjie roux
Dis die capeflats die kaptein loftes toe
Maak die venter wawyd oop as jy namakwaland toer
En voel die wind
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land wat almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Op 'n bly plek leer jy vir my
Gee my 'n oomblik asseblief laat ek wys
Hoekom noem ek hierdie crazy land nog my huis
Dis die land van goeie hoop en tassenberg
Die komma in jou bloed die kombers oor tafelberg
Altyd gedroom om te kan wees soos david kramer
En elke liewe sondag was dit tyd vir die onse vader
Seë n asseblief hierdie land van in ons woon en al
Die ander mens wat soos ek van vrede droom
Dis die liefde volop soos die sterre in die klein karoo
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land wat almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Op 'n bly plek leer jy vir my
Dis 'n land van kleure en klank
Dis 'n land van oorvloed en dank
Dis 'n land wat almal na strewe
Dis 'n land sonder horison en
Dis 'n land wat weet hy kan
Op 'n bly plek leer jy vir my
Op 'n bly plek leer jy vir my