Genade Onbeskryflik Groot-Jan de Wet

歌手 : Jan de Wet
语种 : 其他
时长 : 03:31

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Genade Onbeskryflik Groot-Jan de Wet 文本歌词

Genade Onbeskryflik Groot - Jan de Wet
'Genade onbeskryflik groot
het U aan my bewys
verlore seun 'n wegloopkind
weer in die vaderhuis
Ek is die naam van kind nie werd
wou self my sake reël
My lewe kanse tyd en geld
is nutteloos verspeel
Maar U sien ver oneindig ver
U sien my honger dors
Want toe ek kom my skuld bely
druk U my aan die bors
Genade onbeskryflik groot
daar's fees ek is weer tuis
U Seun bring my—verlore mens
weer na die vaderhuis
En jy ou maat daar eenkant weg
Lyk of jy honger ly
Kom na die Vader kom maak reg
Genade maak weer vry