Maar as Jy Weg Moet Gaan-Ray Dylan/Monique

歌手 : Ray Dylan / Monique
专辑 : Verskietende Sterre
语种 : 纯音乐
时长 : 03:21

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Maar as Jy Weg Moet Gaan-Ray Dylan/Monique 文本歌词

Maar as Jy Weg Moet Gaan - Ray Dylan/Monique
Written by:Jacobus Veerman/Johannes Keizer/Johannes Tuyp/Niel Schoombee
Jy hoef my nie te sê ek weet hoe jy voel
Ek glo jy leef jou lewe soos jy binne jou voel
En ek verstaan die dag sal kom maar tog is ek bang
Hoe dit voel as jy moet gaan
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so vir jou en vir my
Daar was dan soveel twyfel nou is daar net spyt
My gedagtes maak my klaar van onsekerheid
Ek weet dis tyd dat jy moet gaan
Maar my hart breuk binne my om dit sonder jou te begin
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so vir jou en vir my
Dis lank nog nie te laat nie sal jy my onthou
Want my deur sal altyd oopstaan net vir jou
Maar as jy weg moet gaan
Dan hou ek jou nie langer vas
Vlieg weg op jou lewensvlug
Dalk kom jy eendag trug
Ek weet dat jy moet gaan
En jy kan nie meer langer bly
Miskien is dit beter so vir jou en vir my

Maar as Jy Weg Moet Gaan-Ray Dylan/Monique 推荐歌曲