Liefde in Die Suburbs-Valiant Swart
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Liefde in Die Suburbs-Valiant Swart 文本歌词
Liefde in Die Suburbs - Valiant Swart
Daar's 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand
Oor die karre en die dakke in die lig van die maan
En ek stap in die strate en ek fluister jou naam
Daar's 'n wind vat waai oor die suburbs vanaand
Jy weerkaats in elke venter
Jy verskyn om elke draai
En ek weet nie waar jy woon nie
Maar dis lekker om te raai
Ek lees jou in my whiskey
Ek soek jou teen die stroom
En ek wonder wat jy voel
En ek wonder wat jy droom
Daar's 'n wind wat waai
Oor ons voorstad vanaand
Oor die karre en die dakke in die lig van die maan
En ek stap in die strate en ek fluister jou naam
Daar's 'n wind vat waai oor die suburbs vanaand
Daar's 'n wind wat waai oor ons voorstad vanaand
Oor die karre en die dakke in die lig van die maan
En ek dans in die strate
En ek fluister jou naam
Daar's 'n wind vat waai oor die suburbs vanaand
Mmm daar's liefde in die suburbs vanaand