Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)-Pieter Koen
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)-Pieter Koen 文本歌词
Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe) - Pieter Koen
Written by:Pieter Koen/Don Kelly/Marc Brendon/Johan Oberholzer
Twee weke laas van jou gehoor
Het jy my nommer dalk verloor
Ek het gisteraand vir jou gewag
En jy't alweer nie opgedaag
Die briefie teen jou woonsteldeur
Het ek versigtig oopgeskeur
Toe val die trein pas uit
Vir gister 10 voor 2
Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
En niks gaan my ontspoor
Ek wil jou nie verloor
Ek's op jou spoor oppad na jou toe
Uit die oog en uit die hart
Ek stem nie saam met dit nie want teen 'n 100 myl per uur
Gee ek nie om nie ek speel met vuur
So by de aar se stasie draai ek om
Lokomotief wat nader kom
Vandag stop ek 'n trein want jy is binne hom
Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
Ek's oppad na jou toe
Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
Reguit na jou hart toe
En niks gaan my ontspoor
Ek wil jou nie verloor
Ek's op jou spoor oppad na jou toe
Ek sal nie skuif nie dis man of muis die
Vandag stop hierdie trein voor my
Ek sien net vonke rook en donker
Toe raak alles stil en jy is op my spoor
En jy hardloop na my toe
Soos die bloutrein reguit na my hart toe
Ek's op jou spoor en ek's oppad na jou toe
Ek's oppad na jou toe
Soos die bloutrein reguit na jou hart toe
Reguit na jou hart toe
En niks gaan my ontspoor
Ek wil jou nie verloor
Ek's op jou spoor oppad na jou toe
Ek's op jou spoor oppad na jou toe
Ek's Op Jou Spoor (Oppad na Jou Toe)-Pieter Koen 推荐歌曲
20 Goue Treffers专辑下载
(2014-09-01)