Sit Die Ligte Aan-Steve Hofmeyr
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sit Die Ligte Aan-Steve Hofmeyr 文本歌词
Sit Die Ligte Aan - Steve Hofmeyr
Written by:Steve Hofme
Sit die ligte aan
Jy sê jy's klaar met liefde en met omgee
Jy sê dit vat die beste uit jou uit
En jy het als gegee wat jy gehad het
Is jou eensaamheid 'n feit
Dit hang nog ini skadus van jou woorde
Dit lui nog soos die klokke in die nag
Dit speel nog ini hoeke van jou oë
In jou kuiltjie as jy lag
Dan land daar 'n engel
En al wat jy dink jy geweet het
Is verkeerd
Sit die ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om in jou hart te land
Sit dit ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om te land
Sit dit aan
Jy sê jy knip jou telefoon se drade
Jy wil net alles uit jou lewe vee
Wie vee sal weet wat in jou hart gebeur het
As jy onder water skree
Gee my kans om jou weer te bereik
Gee my kans om jou weer terug te vind
Laat my net my arms om jou toesluit
Dat jy weer oor liefde sing
Dan land daar 'n engel
En al wat jy dink jy geweet het
Is verkeerd
Sit die ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om in jou hart te land
Sit dit ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om te land
Sit dit aan
Sit dit aan
Sit dit aan
Sit die ligte aan
Sit die ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om in jou hart te land
Sit dit ligte aan
Op jou aanloopbaan
Want 'n engel soek 'n plek
Om te land
Sit dit aan
Sit dit aan
Sit dit aan
Sit Die Ligte Aan-Steve Hofmeyr 推荐歌曲
Toeka 3专辑下载
(2014-09-19)