Vertel My-Elizma Theron
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vertel My-Elizma Theron 文本歌词
Vertel My - Elizma Theron
Written by:David Brandes/Jane Tempest/John O'Flynn
Praat met my vertel jou storie
Hoe jy is in al jou glorie
Alles wat my help verstaan
Doen nou wat jou gelukkig maak
Hy't verleer op 'n son wat so mooi dan kraak dit alles
Maak jou van ons bestaan
Jy weet ek luister
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer
Wys my die plek wat jou vrede gee
Dit wat jy uit jou lewe vee
Jou drome wat nog voor jou lê
Dit wat jy dink as jy net staar
Gedagtes en wê relde waarheen jy vaar alles
Ek wil dit vir jou hê
Jy weet dat ek luister
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer
Vertel my dat jy my lief het wys my
Hoe sal ek weet as jy nooit ooit met my deel nie deel nie
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer
Vertel my alles wat jy wil hê
Skryf vir my dit wat jy nie kan sê
Vertel my wat in ons toekoms lê
Wys weer dat jy my met jou hart begeer