Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie-Monique

歌手 : Monique
专辑 : Pienk Champagne
语种 : 纯音乐
时长 : 04:49

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie-Monique 文本歌词

Ek Kan Jou Nie Vergeet Nie - Monique
Ek hoor jy't 'n nuwe lief gekry
Ek hoor jy't 'n nuwe kans gekry
En uit my hart uit is ek regtig
Bly vir jou
Bly vir jou
Gisteraand jou kamerlig aan gesien
Is sy die een wat jou hart verdien
As sy die een is dan is ek regtig
Bly vir jou
Bly vir jou
Ek kruip weg agter my trane
Dit brand in my soos 'n vuur
Ek onthou nog die aande
Wens jy was nou nog hier
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Ek soek jou arms hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Mis jy my
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Soek jou vir ewig hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Sê my engel mis jy my
Jy's so vinnig hier weg by my
En ek soek nou nog die fout by my
Jy kon so maklik die antwoord
Kry en ek's bly vir jou
Bly vir jou
Kan jou nie los nie vergewe my
Herinneringe lê rondom my
Jy het so maklik vergeet
Van my en ek's bly vir jou
Bly vir jou
Ek kruip weg agter my trane
Dit brand in my soos 'n vuur
Ek onthou nog die aande
Wens jy was nou nog hier
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Ek soek jou arms hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Mis jy my
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Soek jou vir ewig hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Sê my engel mis jy my
Jy sê gaan aan
Waar moet ek gaan
Wens ek kon jou vergeet jou vergeet
Wens ek kon jou vergeet
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Ek soek jou arms hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Mis jy my
Ek soek jou lippe hier teenaan my
Soek jou vir ewig hier rondom my
Ek kan jou nie vergeet nie
Jou nie vergeet nie
Mis jy my
Sê my engel mis jy my
Mmmmm
Sê my engel
Mis jy my