Dan Val Ek Oor My Tong-Brendan Peyper

歌手 : Brendan Peyper
语种 : 纯音乐
时长 : 03:30

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Dan Val Ek Oor My Tong-Brendan Peyper 文本歌词

Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Woord vir woord
Slaan ek elke akkoord
As ek sit en skryf
Oor jou mond jou lyf
En alles van jou laat my wêreld stilstaan
Stilstaan
Jy is my hartedief
Ek het jou baie lief
Wil heeldag oor jou sing
Nutella vir jou bring
Maar elke keer as ek jou sien raak ek deurmekaar
Deurmekaar
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou oë
Waar ek myself verloor
Beroof my van my sinne
My gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net naderkom
Begin my kop te draai
My woorde weggewaai
Dis of ek nie kan help
Ek’s smoorverlief op jou
Oe-hoee
Oe-hoee
Jy’s mooier as die see
Die kleur wat herfs ons gee
Jy blink net soos die son
Ver oor die horison
Daar’s net te veel wat ek vir jou wil sê
Vir jou wil sê
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou oë
Waar ek myself verloor
Beroof my van my sinne
My gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net naderkom
Begin my kop te draai
My woorde weggewaai
Dis of ek nie kan help
Ek’s smoorverlief op jou
Ek weet die dag sal kom
Waar jy voor my sal staan
Ek’s lief vir jou
Dan val ek oor my tong
Ek draai my woorde om
As ek kyk in jou oë
Waar ek myself verloor
Beroof my van my sinne
My gedagtes
Dan val ek oor my tong
As jy net naderkom
Begin my kop te draai
My woorde weggewaai
Dis of ek nie kan help
Ek’s smoorverlief op jou
Smoorverlief op jou
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee
Oe-hoee