Blommetjie Gedenk Aan My-Kookwater
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Blommetjie Gedenk Aan My-Kookwater 文本歌词
Blommetjie Gedenk Aan My - Kookwater
'N Skraal wind waai
Oor Nguniebosse op die pad buite Uniondale
Elke Paasnaweek staan die
Spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare onder
Sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai
Haai
En haar klere blink spookagtig
Saam en haar duim vra om haar op te laai laai
En die Kammanassieberg spook geil as hy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale
Wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my
En sy lug haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Die reisigers verby Uniondale het haar dikwels opgelaai
Laai
En verder aan so uit die niet
Verdwyn sy in die wind wat waai waai
So as jy saans in die langpad dwaal oor die pase middernag
Pasop vir die spook van die Klein Karoo
Tensy jy gaan spoke jag
En die Kammanassieberg spook geil as hy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my
En sy lug haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die Klein Karoo
Blommetjie Gedenk Aan My-Kookwater 推荐歌曲
Die Beste Kookwater Treffers (20 Vuurwarm Afrikaanse Sokkie Treffers wat Rêrig Stamp)专辑下载
(2014-09-26)