Engele-Arno Jordaan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Engele-Arno Jordaan 文本歌词
Die tyd is nou verby
Jou hande is nie warm nie jy kan nie langer bly
Jou oë het my gegroet
Ek wil jou nie so los nie maar die lewe sê ek moet
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
En ek maak jou aan my hart se ritme vas
Want daar is Engele wat waak oor jou
Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou
Daar is Engele wat by jou staan wat jou dra op die wind
En gaan waar jy gaan
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou
Gesigte teen die muur
Die drome van ons ure saam is elke oomblik hier
Die dag het jou kom haal
En om jou weer te sien sal ek met als in my betaal
Ek sal dink aan jou as ek daar is waar ons was
En ek maak jou aan my hart se ritme vas
Want daar is Engele wat waak oor jou
Wat jou hand in die lig en donker vas sal hou
Daar is Engele wat by jou staan wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou
Die tyd is nou verby
Jou hande is nie warm nie jy kan nie langer bly
Jou oë het my gegroet
Ek wil nie van jou weggaan nie maar die lewe sê ek moet
Ah Jy jy
Engele wat waak oor jou wat jou hand in die lig en die donker vas sal hou
Daar is Engele wat by jou staan wat jou dra op die wind en gaan waar jy gaan
En die tyd sal my net liewer maak vir jou
En die jare sal ons drome verder bou