As Ek Kon-Betty Jean
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT As Ek Kon-Betty Jean 文本歌词
As Ek Kon - Betty Jean
Written by:R. Claase/Deon Van Der Merwe
As ek kon
Was ek by jou
Was jou hart by my ons liefde vry
Jy my va sgehou
As ek kon
Het ek weer vir jou gesē
My hart weet van drome
Waar ons ons liefde weer kan heel
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons
Wêreld lê en wag vir jou en vir my
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg
Op strale van die son as ek kon
As ek kon
Was ons weer een
Ons vlerke oop ons oë vol hoop
Net ons alleen
As ek kon het ek weer by jou gestaan
Was my asem die stem in jou hart
As jy weg moet gaan
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons
Wêreld lê en wag vir jou en vir my
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg op strale
Van die son as ek kon
As ek kon het ek jou gaan haal
Met my lewe betaal om jou te vind
Daar waar die drome van ons
Wêreld lê en wag vir jou en vir my
As ek kon het ek weer begin
En ons liefde 'n nuwe dag laat leef
Ek sal jou naam laat vlieg op strale
Van die son as ek kon
Ek sal jou naam laat vlieg op strale
Van die son as ek kon