Ek Sal Jou Moet Laat Gaan-Ray Dylan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ek Sal Jou Moet Laat Gaan-Ray Dylan 文本歌词
Ek Sal Jou Moet Laat Gaan - Ray Dylan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om almal te verstaan
Sien jy my
Ek sal jou moet laar gaan
Ek kom val voor jou neer
Met my hande albei op my knieë
Sien jy my
Die woorde maak seer
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my
Ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei nou leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Daar is bloed op my hand
En daar is sout op jou wond
Maar is nes hulle sê
Net die tyd maak gesond
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie hê jy moet huil nie ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my
Ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
En ek sal jou moet laat gaan
Oooh ek wil nie hê jy moet huil nie
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my
Mmmmmmmmmmm
Ons sal albei moet leer
Dit is verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan
Ek Sal Jou Moet Laat Gaan-Ray Dylan 推荐歌曲
Die Platinum Reeks专辑下载
(2017-03-17)