Breek die Ys-Ray Dylan

歌手 : Ray Dylan
专辑 : Die Platinum Reeks
语种 : 纯音乐
时长 : 03:41

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Breek die Ys-Ray Dylan 文本歌词

Breek die Ys - Ray Dylan
Written by:Ray Dylan/Don Kelly/Niel Schoombee/Marc Brendon
Lees jy my gedagtes
Jy weet klaar wat ek van jou wil hê
Wat ek soek en wat ek als wil sê
Wo-oh
Wo-oh
Maak nou vol my beker
Net 'n kyk en ek loop maklik oor
Dis net jy wat my so kan bekoor
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
Het jy 'n plekkie reg vir my
Ek het gesoek en jou gekry
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
Vergeet van al die redes
Wie ek is en of jy my verstaan
Vat my nommer en gee vir my jou naam
Wo-oh
Wo-oh
Vanaand 'n nuwe blaadjie
Gee die pas ek volg kort op jou spoor
Dis amazing hoe jy met my toor
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
Het jy 'n plekkie reg vir my
Ek het gesoek en jou gekry
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
O breek die ys en wys vir my wat jy wil
Breek die ys en wys vir my wat jy wil
Ek breek
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
Het jy 'n plekkie reg vir my
Ek het gesoek en jou gekry
O breek die ys en wys my wat jou lyf wil hê vanaand
Die Platinum Reeks

Die Platinum Reeks专辑下载

(2017-03-17)