Vergeet Van My-Irene-Louise Van Wyk
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vergeet Van My-Irene-Louise Van Wyk 文本歌词
jy moet maar vergeet van my
hy bel, maar ek tel nie op nie,
ek het nie nou tyd vir sy stem nie
my voicemail se eks in Frankryk
terwyl ek na die wildtuin kyk
eks nie beskikbaar nie, veral nie vir jou nie
Hierdie keer gaan alles net oor my
ek wil net in die bondel vry
jy kan vergeet van my
ek gaan jou net verlei
lei lei verlei ek gaan jou net verlei
lei lei verlei
jy moet maar vergeet van my
vreesloos dans ek deur die lewe
aspris met 'n goeie rede
sy facebookstatus gaan oor my
al wil ek hom so graag vermy kan ons steeds vriende bly, slegs facebookvriende bly. Hierdie keer gaan alles net oor my ek wil net in die bondel vry
jy kan vergeet van my
ek gaan jou net verlei
lei lei verlei ek gaan jou net verlei
lei lei verlei
jy moet maar vergeet van my
lipstick, handsak, hakke - check
jou groot droom is my en jou
ag shame ek sien jys alleen hier
Vergeet Van My-Irene-Louise Van Wyk 推荐歌曲
Sjampanje (香槟酒)专辑下载
(2017-07-28)