Meisie Ferguson-Snotkop/Ricus Nel
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Meisie Ferguson-Snotkop/Ricus Nel 文本歌词
Meisie Ferguson - Snotkop/Ricus Nel
Meisie was 'n aster wat die plaas goed ken
Ja sy't van kleins af al die beeste op die naam geken
Meisie het geweet hoe om 'n bul te tem
En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen
En sy't die mooiste bene op die hele dorp
En as sy stap deur die lande kyk die skape op
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank die trekker ry
Sy ploeg my lande dat die stof so staan
En dan die boere wil weet hey wat's haar naam
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
Want ek's haar John John John John Deere
Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan
En by die koöperasie vra hy hey wat's haar naam
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
Want ek's haar John John John John Deere
Ek's haar John John John John Deere
Meisie het geboer was 'n Vrystaat nooi
En sy's die dogter van oom Tokkie ja sy was te mooi
Meisie het geweet hoe om 'n skaap te skeer
En haar appels was die mooiste in die hele streek
En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk
Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek
Sy't niks gelike van bak en brou en brei
Sy wou net heeldag lank die trekker ry
Sy ploeg my lande dat die stof so staan
En dan die boere wil weet hey wat's haar naam
Ek noem haar Meisie Meisie Ferguson
Want ek's haar John John John John Deere
Sy pluk die perskes met 'n kort jean aan
En by die koöperasie vra hul hey wat's haar naam

Meisie Ferguson-Snotkop/Ricus Nel 推荐歌曲
50 Goue Sokkie Treffers Vol.3专辑下载
(2017-10-13)