Lassit-Jan Bloukaas
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Lassit-Jan Bloukaas 文本歌词
Oukei, so jy word wakker 8uur maar jy moes al opgewees het teen 5.
En heeltemal deur die mis roep jy jou meisie
Maar jy vergeet, uhm, jy en jou meisie is uit.
Oe, eina!
En nou veg jy jouself uit die bed,
Kry die koppie uit die kas uit en mors koffie op jou hemp uit.
Jitte, liewe hemel, flippen hel, maar die lewe is darem ñ stryd.
Raak net rustig tjomma.
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê.
Maar ek kan nie help nie.
Alles is teen my, alles is teen my, ja.
Raak net rustig pel.
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê.
Ag weet jy wat?
Soos wat ek nou voel is ek net lus om my hande
In die lug op te gooi en net te skree, LASSIT!
Oo my hel, dis al 11uur.
Oukei, so jy word wakker 11uur en
Hierdie keer moes jy opgewees het teen 8.
Daar's ñ wekker wat jou aan jaag en jy is nou
Net - net - net - net - net - net - net mooi gatvol.
Al die stres dryf jou nou na alkhol.
Daar is lading op jou skouers wat jou rond volg.
Jy is gatvol, net mooi gatvol.
Jy is keelvol.
Jy is net rustig pel.
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê.
Maar ek kan nie help nie.
Alles is teen my, alles is teen my, ja.
Raak net rustig pel.
Dis wat jy vir jouself sê, wat jy vir jouself sê, sê.
Ag weet jy wat?
Soos wat ek nou voel is ek net lus om my hande
In die lug op te gooi en net te skree, LASSIT!
Oukei, so jy word wakker 12uur.
Haha - nee ek joke.
Die liedjie is verby.
Soos gaan doen net watokal jy gedoen het voor jy begin luister het.
Ek weet nie.
Ander musiek geluister dalk?
Ek weet regtig nie.
LASSIT!
Lassit-Jan Bloukaas 推荐歌曲