Aai-Aai-Laurika Rauch
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Aai-Aai-Laurika Rauch 文本歌词
Aai-Aai - Laurika Rauch
Written by:Anton Goosen
O bokkie ek wil jou hê
Waar die grou blou vlaktes lê
Waar die bakgat somerwinde saans
Jou uitnooi vir die dans
Waar die langlyf winde kil
Om die halfmensplante krul
Waar die aai aai kraai sy eiers lê
Wil ek jou net eers loop sê
Dat
Aai aai die witborskraai
Vlieg verby en maak 'n draai
Aai aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Raai waar is aai aai
Die wind die waai vir aai aai
Sy gees en hart is vry vry
Bo lief en leed verby
O bokkie ek wil jou sê
Waar die blou blou berge lê
Waar die boggom rondomtalie gooi
En die boerbok spore strooi
Waar die grootrivier sy loop
Deur die droë aarde knoop
Waar die kokerbome wortels maak
En die lug die hemel raak
Aai aai die witborskraai
Vlieg verby en maak 'n draai
Aai aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Aai aai die witborskraai
Die wind die waai vir aai aai
Sy gees en hart is vry vry
Bo lief en leed verby
Aai aai die witborskraai
Vlieg verby en maak 'n draai
Aai aai die witborskraai
Het halfpad mos toe omgedraai
Aai aai kom teruggewaai
Stuur die groot see in sy maai
Namakwaland roep hom terug
Hier kom hy op die wind se rug
Bokkie ek wil jou hê
Waar die grou blou vlaktes lê
Waar die bakgat somerwinde saans
Jou uitnooi vir die dans
Aai-Aai-Laurika Rauch 推荐歌曲
Die Nuwe Treffer Album专辑下载
(2004-03-15)