Die Hemel-Elvis Blue

歌手 : Elvis Blue
语种 : 纯音乐
时长 : 03:23

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Hemel-Elvis Blue 文本歌词

Ek dink weer terug toe ek jou ontmoet het
alles was goed die lewe was reg
ons harte was vol maar ons hande was leeg
daar was so veel wat ons nog moes leer
Oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
ek kyk vandag in my kinders se oë
elke liewe asem 'n geskenk van bo
hulle gaan nog vir ons lag
en ons gaan oor hulle huil
maar nie een oomblik wil ek verruil
Oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
Oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
Lig jou hande op
Lig jou hande op
Die deure was toe maar dis hemel was oop

Oop, ja did hemel was oop
al die deure was to emmar die hemel was oop