Pampoen-Steve Hofmeyr

歌手 : Steve Hofmeyr
专辑 : Pampoen
语种 : 英语
时长 : 04:05

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Pampoen-Steve Hofmeyr 文本歌词

Pampoen (南瓜) - Steve Hofmeyr
Sing sing jou woorde teen my vas
Bring jou hele lewe in 'n tas
Vat die trein na bloemfontein
En die 5 no 6 na petrus steyn
En as jy wil vat
Pa daar 'n bicycle
Volg volg die grondpad teen die bult
Hol oor die velde as jy wil
Hier wag ek die jare om
Vir 'n stofwolk op die horison
Of iets soortgelyk
Wat soos jy lyk
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Stuur stuur my liefde vir jou ma
Maar as jy kom los haar net daar
Hier's net plek vir drie van ons
Want dis ek en jy en 'n af oorhond
Sy naam is roof
Maar hy's al jare doof
Bring bring daai goedjies wat jou pla
En ek maak 'n ring van ogies draad
Ek spaar nog vir die diamant
En 'n donkiekar vir die predikant
Ek sal moet blomme leen
Tot dit eendag reën
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n trekker wat se tyres lek
Vir alles wat ek gan jou gedoen het
Kom jy by my intrek
Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen
En 'n plaas wat ek afbetaal
Vir alles wat ek aan jou gedoen het
Kom jy om my te haal
Kom jy om my te haal
Pampoen

Pampoen专辑下载

(2006-01-03)