Meisie Sonder Sokkies-Christiaan Kritzinger

语种 : 德语
时长 : 03:05

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Meisie Sonder Sokkies-Christiaan Kritzinger 文本歌词

Iewers hier binne in my bokkie
Klop my ou hart nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies
Nes 'n bicycle sonder sy klokkie
Nes 'n lollipop sonder sy stokkie
Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Bokkie ek willie vir jou jokkie
Of jy my liefhet weet ek okkie
Ek droom van jou voor die sendingkerk
In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie
Bokkie met die blou doek op jou koppie
Die klokkie in my hart wil okkie stoppie
Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr
Want die verlange hou nooit oppie
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Iewers hier binne in my bokkie
My hart klop nes 'n toktokkie
Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies
Waai windjie waai
Die dae gaan verby
Môre kom daar 'n groot geluk
Dan staan sy
O dan staan sy hier langs my
Volle Bors in Afrikaans

Volle Bors in Afrikaans专辑下载

(2014-09-19)