Vier Seisoene Kind-Tasche/Francois Van Coke
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Vier Seisoene Kind-Tasche/Francois Van Coke 文本歌词
Sy roep my in die rigting van haar hart
Waar die winter vure brand
En die nagte vir die somer lê en wag
Sy giet haar trane in die see
Stuur haar woorde met die wind
Na die strande van lank vergete smart
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind
Met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Sy maak vir my n painting van die huis
As die akkerbome rus en die wolke soos vlamme oor ons wag
Sy gee vir my haar soet September geur
As die boland lê en bloei
Met die somer wat klop hier aan my deur
Vier seisoene kind met die winter in jou oë
Waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Vier seisoene kind met die
Winter in jou oë waar het ek jou verloor
Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
Kyk jou oseaan is kalm
Vier seisoene kind vier seisoene kind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Stuur my nog 'n poskaart met die wind
Vier Seisoene Kind-Tasche/Francois Van Coke 推荐歌曲
Vier Seisoene Kind专辑下载
(2019-11-01)