Mis Eet Slaap Herhaal-Demi Lee Moore
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Mis Eet Slaap Herhaal-Demi Lee Moore 文本歌词
Weet dis verby maar ek bly dink aan jou
Vergeet die sleg en bly die goed onthou
Tyd maak gesond maar al die merke bly
As ek dit sien dink ek aan jou en my
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis eet slaap herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis eet slaap herhaal
Mis eet slaap herhaal
By 'n kruispad het ek jou ontmoet
Saam gerus en toe weer gegroet
Jy in een rigting ek 'n ander een
So hartseer h*e n mens se hart moet leer
Maar ek kon nie nog meer gegee het
As jy maar net ook probeer het
Het jou stem al vergeet
Maar die woorde bly deur my gedagtes loop weer en weer
En ek mis eet slaap herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis eet slaap herhaal
Weet ons moet vergeet vergewe oor begin met nuwe lewe
Wees net seker jyt als probeer elke kans gegee
Ek wil net nie meer
So mis eet slaap herhaal
Het gestop met ons verhaal
Het die oud net opgeraak
Van oor begin weer foute maak
Mis eet slaap herhaal
Mis eet slaap herhaal
Mis Eet Slaap Herhaal-Demi Lee Moore 推荐歌曲
Bly Tuis Met Liefde专辑下载
(2020-05-02)