Sonop-Blom-Bernice West

歌手 : Bernice West
语种 : 纯音乐
时长 : 03:08

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Sonop-Blom-Bernice West 文本歌词

Onthou jy nog
Lank ek in jou oë kon kyk
Maar al die ure is net nog versierings
Soos die lyne teen jou gesig
Ek raak verlore in al jou stiltes
He durf jy so vinnig hier weg vlug
Ek voel jou intesies is beter beter as 'n klug
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar he langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Sal jy luister as ek fluister oor wat ek oor jou voel
Want al jou he mure
Hou my buite
Kan jy my sê wat jy hiermee bedoel
Want die aand raak later en jy jy bly steed so koel
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar he langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Maar sonop die mense kan maar gaan
Ek weet ons kan mekaar vervang
Maar he langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime
Ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Onthou jy nog he lank ek in jou oë kon kyk

Sonop-Blom-Bernice West 推荐歌曲


Afrikaanse Liefdes Liedjies

Afrikaanse Liefdes Liedjies专辑下载

(2020-05-25)