Ons Soek Net Country-Ray Dylan
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Ons Soek Net Country-Ray Dylan 文本歌词
Ons Soek Net Country - Ray Dylan
Written by:Thomas Rusi
Daai jean is so tight aan jou sexy lyf
Hallo cowboy werk daai tuig
Staan bietjie nader
A-ha-a
Wil jy vergader
A-ha-a
Wikkel jou lyfie kom maak 'n draai
Wat is my naam sal jy dit kan raai
Ek lees jou gedagtes
A-ha-a
Watse gedangtes
A-ha-a
Ek's by om te sien
Ek's bly om te hoor daar's mense soos ek en jy
Wat sing vir country
Wat dans op country
Wat leef vir country
Ons soek net country
Wat sing vir country
Wat dans op country
Wat leef vir country
A-ha-a
Ons soek net country
Jy lyk so sweet jy's lekker verbei
Wil jy cowboy dans met my
Bring die verligting
A-ha-a
Ek gee die rigting
A-ha-a
Dans met my die hele aand verby
Kan jy by my hou wys jou moves vir my
Will you be my cowgirl
A-ha-a
Will you be my cowboy
A-ha-a
Ek's by om te sien
Ek's bly om te hoor daar's mense soos ek en jy
Wat sing vir country
Wat dans op country
Wat leef vir country
Ons soek net country
Wat sing vir country
Wat dans op country
Wat leef vir country
A-ha-a
Ons soek net country
Jy dink jy is beter as 'n cowboy jy dink jy's beter as ek
Maar langs my dans 'n cowgirls sy maak die manne gek
'N man met 'n perd wat die hand werk maak die girls se knieë lam
So bring jou tou maar maak net gou
Kyk of jy my kan vang
Ons sing vir country
Ons dans op country
Ons leef vir country
Ons soek net country
Ons sing vir country
Ons dans op country
Ons leef vir country
A-ha-a
Ons soek net country
Ons Soek Net Country-Ray Dylan 推荐歌曲
Breek Die Ys专辑下载
(2008-10-03)